Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A view of part of the Stellenbosch campus from the Department of Educational Psychology with mountains in the background.
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

US lewer meeste navorsingsuitsette in Afrika volgens nuwe QS-ranglys

Indien die eerste Quacquarelli Symonds-wêreldranglys vir Universiteite (QS WRU): Afrika suid van die Sahara iets is om na te gaan, is die Universiteit...
Lees verder
Language day banner

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Taaldag besin oor meertalige ingesteldheid as bepaler van studentesukses

Meertaligheid by die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n ryke en unieke geskiedenis, en is diepgewortel in die Suid-Afrikaanse konteks. Dit is ook ’n kerndeel...

Lees verder
Joyous-celebration

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...

Lees verder
Banner_AI

Institusionele nuus

Beleidsinnovasielaboratorium ontvang R5 miljoen-toekenning om openbaresektor-beleidmaking te bevorder

Die Universiteit Stellenbosch se Beleidsinnovasielaboratorium het 'n toekenning van R5 miljoen (€250 000) ontvang, wat 'n belangrike stap is in die integrasie...

Lees verder
US bevorder geïntegreerde studentesukses deur deelname aan die SASSE-opname

Institusionele nuus

US bevorder geïntegreerde studentesukses deur deelname aan die SASSE-opname

Vanaf 18 Augustus 2025 sal die Universiteit Stellenbosch (US), deur die Kantoor van die Viserektor: Leer en Onderrig, twee sleutelopnames doen: die Suid...

Lees verder
Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'

Institusionele nuus

Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy kwartaallikse vergadering vandeesweek met waardering kennis geneem van die afsluitingsverslag van die...

Lees verder