Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Joyous-celebration
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...
Lees verder
SU-Green-Living-Awards-2025

News

Die US is eerste universiteit in SA met 'n Netto Nul Koolstof Gebou

Die US is eerste universiteit in SA met 'n Netto Nul Koolstof Gebou

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n uitstaande mylpaal in volhoubaarheid bereik met die...

Lees verder
Mapping-Die-Vlakte

Impak

Mapping Die Vlakte: Restitution for a displaced community

Die strate van Stellenbosch hou herinneringe in wat vir die toevallige verbyganger grootliks verborge is. ʼn Bietjie meer as 60 jaar gelede het ʼn wrede lot ʼn...

Lees verder
Nuwe vennootsakp tussen die Sentrum vir Leertegnologieë en Hoërskool Gordon

Impak

Nuwe vennootsakp tussen die Sentrum vir Leertegnologieë en Hoërskool Gordon

​SLT en sy personeellede erken die belangrike rol van sosiale bewustheid en verantwoordelikheid. As deel van ons praktiese bydrae buite die grense van die...

Lees verder