Ons het onlangs ons nuwe webwerf vrygestel! Van die inhoud word nog bygevoeg en dít waarna jy soek, is moontlik nog nie beskikbaar nie. Besoek gerus ons webwerf gereeld terwyl ons voortgaan om ons bladsye by te werk en uit te brei.
Read more...
Protea Hotel Stellenbosch and Conference Centre in Technopark
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Leer- en Onderrigverryking sal op 3 en 4 November 2025 by die Protea Hotel Stellenbosch en die Konferensiesentrum in Technopark as gasheer optree vir die 18de jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) konferensie.