Gewilde soek terme
33 resultate gevind
Institutional Strategy, Research and Analytics
Toegang tot inligting (institusionele toestemming)
Toegang tot inligting (institusionele toestemming)
Staff
Gesondheid- en welweeswerksessie karteer ʼn vermenslikende pad vorentoe vir US
US-personeel het vir ʼn tweedaagse strategiese werksessie byeengekom wat deur die Institusionele Komitee vir Personeelgesondheid en Welwees aangebied is om saam ʼn meer geïntegreerde, multidimensionele, deernisvolle benadering tot gesondheid...
Stellenbosch University
US onder 300 beste universiteite op TIME-tydskrif se nuwe ranglys
US in 275ste posisie op TIME-tydskrif en Statista R se eerste "Topuniversiteite in die Wêreld 2026"-ranglys. US behaal sy beste telling in innovasie en ekonomiese impak. Slegs die 500 universiteite met die hoogste finale tellings is...
Stellenbosch University
US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) her 27 sertifikate vir uitnemendheid ingepalm het, insluitende 'n gesogte platinum-toekenning. Die US was een van 17 hoëronderwysinstellings van regoor die land wat verlede week by 'n glansryke geleentheid...
Stellenbosch University
US onder wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in verskeie vakgebiede
Die US verskyn op 2026 Times Higher Education se Wêreldranglys van Universiteite per vak. Tel steeds onder voorste hoëronderwysinstellings wêreldwyd in verskeie vakgebiede. Vertoon goed in Lettere en Geesteswetenskappe, Geneeskunde en...
Stellenbosch University
US lewer meeste navorsingsuitsette in Afrika volgens nuwe QS-ranglys
Eerste QS-wêreldranglys vir Universiteite: Afrika suid van die Sahara op 12 Februarie 2026 vrygestel. US-akademici die produktiefste in Afrika wat gepubliseerde artikels en referate betref. US het die tweede hoogste aantal akademiese...
Stellenbosch University
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Sjanghai- ranglys se Internasionale Ranglys van Akademiese Vakke is Woensdag 19 November vrygestel. US beste in SA in Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe en die Landbouwetenskappe. US onder...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van… Jacolette Kloppers
'n Dag in die lewe van … Jacolette Kloppers Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons...