Skip to main content

Opvoeder beywer hom vir onderwyserontwikkeling vir die digitale era in meestersgraadstudie

Toe Paul Mayers, pasaangestelde hoof van Parklands College Senior Preparatory in Kaapstad, vandeesweek sy meestersgraad in onderwysbeleidstudie aan die...

Universities face significant disruption

​Universities have existed for over 1 000 years and have changed a lot over many centuries, but not as severely as in recent years, when they have faced...

Prof Firdouza Waggie neem die leisels by Departement Gesondheidsberoepe Onderwys

Medeprofessor Firdouza Waggie word op 1 April die nuwe Uitvoerende Hoof van die Departement Gesondheidsberoepe Onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch...

Afrika-universiteite moet hul posisies as volwaardige vennote herbevestig

​Die Afrika-samewerkingswerkswinkel, die voorloper van US Internasionaal se jaarlikse vergadering van Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerk (SIAN), het...

Dr Mariëtte Botha vier PhD saam met haar lewensredder-broer

​Toe dr Mariëtte Botha haar eerste graad aan die US ontvang het, het haar pa, Tiny, gesê: "Eendag gaan jy een van daardie rooi doktorale togas dra." Sy woorde...

BTW-verhoging – die antwoord, of net ’n tydelike kuur vir ’n langtermynkrisis?

Dr Velenkosini Matsebula is ’n senior dosent in Ontwikkelingsfinansies by die Stellenbosch Bestuurskool. Die Suid-Afrikaanse regering het hom weereens tot...

Verby die punt van stilte: Nou’s die ‘regte’ tyd om te praat

Menseregtedag is nie net ’n historiese baken nie; dit dien as ’n spieël vir elke hedendaagse Suid-Afrikaner. Dit dwing ons om onsself deeglik te bekyk, en te...

Vlugbal gee PhD-gegradueerde Jerome Fredericks sy kans in die lewe

​Jerome Peter Boboo Fredericks het alle verwagtinge oortref deur sy PhD in arbeidsterapie by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek te ontvang...

Die US vier 200ste gegradueerde van MSc in Kliniese Epidemiologie

Die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek het ʼn belangrike mylpaal by die Maart-gradeplegtigheid gevier toe dr Craig Corbett die 200ste gegradueerde van die...

IT is SU’s strategic partner on our digital transformation journey

By Antoinette van der Merwe, Chief Director Information Technology Aligned to the Educause Top 10 issues for building a trusted, resilient institution, IT will...
Subscribe to