Skip to main content

Leer om te laat gaan: Pedagogiese moed en onsekerheid met ontsnapkamer-onderrigmetodiek

​U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Delecia Davids ​Onderwerp: Leer om...

Geestesgesondheidsorg in SA – ’n stelsel op lewensondersteuning

Wêreldgesondheidsdag: 7 April 2025 Hoewel ’n derde van Suid-Afrikaners ’n geestesgesondheidstoestand ervaar en meer as 27% deur depressie geraak word, word...

Gelykheid vra meer as gelyke behandeling

​Substantiewe gelykheid – nie net gelyke behandeling nie, maar diepgaande strukturele geregtigheid – het op 9 April sentraal gestaan in die 19de Jaarlikse...

Vier rekeningkundige uitnemendheid

​​Afrikaanse artikel te volg.

CREST op 30: 'n Kragbron van navorsing en beleidsinvloed

​​“Ons was besig," het Prof Johann Mouton opgemerk by 'n onlangse konferensie wat die 30ste herdenking van die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir...

​Is jy gereed vir Maties-skenkingsdag?

Het jy al jou bydrae gemaak? Die boodskap gedeel? Ander aangemoedig om betrokke te raak? Ons jaarlikse #It'sGivingMaties-veldtog is in volle swang, en ons maak...

Dr Rhoda Meyer ontvang Vakkundige Onderrig-toekenning en Onderwysgenootskap

Dr Rhoda Meyer, 'n senior dosent aan die Departement Gesondheidsberoepe-onderrig (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en...

Die bevordering van die US se internasionaliseringsagenda

​Soos die bekende sêding lui, is verandering die enigste konstant. Nêrens is dit meer sigbaar as in die dinamiese landskap van globale hoër onderwys nie. Die...

Dr Katlego Letlonkane stort passie vir sosiale geregtigheid in LLD-navorsing uit

Katlego Letlonkane is ʼn bekende gesig op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Baie personeellede ken haar as die dinamiese fasiliteerder van die...
Subscribe to