Skip to main content

Dr Katlego Letlonkane stort passie vir sosiale geregtigheid in LLD-navorsing uit

Katlego Letlonkane is ʼn bekende gesig op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Baie personeellede ken haar as die dinamiese fasiliteerder van die...

Sommige insekbevolkings neem af, maar wat gebeur met die ander 99%?

​'n Span wetenskaplikes van Suid-Afrika en die Verenigde Koninkryk het 'n sinteseraamwerk ontwikkel wat veelvuldige bewysstrome integreer. Deur diue gebruik...

Wêreld-gesondheidsdag: Gesondheid van moeders, pasgeborenes moet geprioritiseer word

Wêreldgesondheidsdag word jaarliks op 7 April gevier. Die tema vir 2025 “Gesonde begin, hoopvolle toekoms", fokus op die verbetering van die gesondheid van...

ALOV Seminaar - Blaas die vuur aan: Transformerende onderrig en die dekolonisasie van mediese onderwys

U word genooi na die tweede kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2025, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (OLA).Spreker...

Bloedbroers: Unieke trio herdefinieer vriendskap by die US

​Drie beste vriende stap by 'n kroeg in. Almal van hulle is prokureurs. Een is Xhosa, een is Afrikaans en een is Indiër… As dit vir jou na die begin van 'n grap...

Belastingstelsels in Afrika moet hersien word vir beter ekonomiese groei

​'n Nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat belastingadministrasie in baie Afrikalande ondoeltreffend is en inkomste-invordering...

Navorsing vir meestersgraad werp lig op geweld teen onderwysers

Siboniso Mcobothi se navorsing vir sy meestersgraad in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) werp lig op ʼn kwessie wat dikwels in Suid-Afrika...

Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy kwartaallikse vergadering vandeesweek met waardering kennis geneem van die afsluitingsverslag van die...

FGGW-kundiges lei kritiese navorsing vir nuwe WGO-soutriglyne

Agt miljoen sterftes wêreldwyd word jaarliks toegeskryf aan swak dieet, met ongeveer twee miljoen spesifiek gekoppel aan hoë natriuminname – natrium is 'n...

Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei het

Vir Etienne (39) het leierskap nooit oor die klim van die korporatiewe leer gegaan nie – dit het gegaan oor die opbou van iets betekenisvol, die magtiging van...
Subscribe to