Die Sentrum vir Indringerbiologie (CIB) en die Departement Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met skok verneem van die afsterwe van...
'n Baanbrekersooreenkoms is deur die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies (US-UIC) en die Eksamenraad van Lesotho (ECoL)...
Prof Bertie Fielding, Dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 22 April 2025 sy intreerede gelewer. Die titel...
Nouer samewerking tussen verskillende belanghebbers is die sleutel tot die bekamping van misdaad op Stellenbosch. Dít was een van die belangrikste boodskappe...
Die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) se Gandhi-Montessori-Luthuli-leerstoel vir Opvoeding vir Vrede en...
Die Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op kunsmatige...
Die Universiteit van Stellenbosch Ondernemings (USE) het die uitvoerende hoofde van sy 35 afwentel-maatskappye vir hul suksesse, aanpasbaarheid en...
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) was verlede week met 'n gees van doelgerigtheid en optimisme gevul toe die Universiteit Stellenbosch...
Fakulteit Opvoedkunde het in April vir Prof Anass Bayaga, 'n vooraanstaande akademikus en navorser, by die fakulteit verwelkom. Prof Bayaga is as volle...
Prof Marena Manley, van die Universiteit Stellenbosch se Departement Voedselwetenskap, is deur die Internasionale Raad vir Naby-infrarooi-spektroskopie (ICNIRS...