Skip to main content

Hibriede Transtaalwerkswinkel met Warwick Universiteit

​Op die 14de April is 'n Transtaalwerkswinkel aangebied as 'n hibriede geleentheid tussen Warwick Universiteit se studentevrywilligers en die Universiteit...

Koestering van kinders deur beweging

In 'n wêreld waarin skerms kinders se lewe al hoe meer oorheers en veilige speelruimtes in die buitelug al hoe minder word, is prof Eileen Africa 'n baken van...

US se nuwe Dekaan van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoog om leiers te bemagtig wat toekomsgereed is

Prof Reza Daniels, Direkteur van die Suider-Afrikaanse Arbeids- en Ontwikkelingsnavorsingseenheid (SALDRU) aan die Universiteit van Kaapstad (UK), is as die...

Hoë verwagtinge dat dapper projek SA se stryd teen kinder-gestremdheid kan hervorm

​* Hierdie is ’n samevatting van ’n artikel deur Desmond Thomas, gepubliseer op News24. Kli​​k hier om die volledige artikel te lees. ’n Baanbrekende...

’n Dag in die lewe… Geraldine Minnaar

Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Ons moet hoër onderwys in die era van KI herverbeel – Prof Sibusiso Moyo

​Kunsmatige intelligensie (KI) is besig om die manier waarop ons leer, onderrig en met kennis omgaan vinnig te verander, maar dit laat ook kritieke vrae...

PhD geaffilieerde studente bestudeer the aard van veeltaligheid

​Sander Hoeven, 'n PhD-geaffilieerde student aan Universiteit Stellenbosch van die Universiteit van Antwerpen het Fakulteit Opvoedkunde in Maart besoek. Hy...

’n Dag in die lewe... Lukho Mafuya

​Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Spelifiëring en sosiale media as katalisator vir studenteleer en betrokkenheid

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Benita Bobo ​Onderwerp...

ʼn Nalatenskap van leierskap en groei

Toe mnr Eben Mouton in Februarie 2004 by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aangesluit het, het hy ʼn rol...
Subscribe to