Skip to main content

Internasionale Personeel-Opleidingsweek 2025

​Van 7 tot 11 April 2025 het Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SUI) ’n Internasionale Personeel-Opleidingsweek aangebied wat 21 professionele...

PRONTAK 2025 Kontaksessie | 9 April @ STIAS

Wat is dit? Die PRONTAK-kortkursus is ʼn gratis jaarlikse aanbod aan pas aangestelde dosente aan die Universiteit Stellenbosch (US). Dit bied ʼn ruimte vir...

Veelvuldige perspektiewe oor digitalisering, KI, volhoubaarheid en grondbewaring

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se DROP-program (Development and Rule of Law), in samewerking met die Skool vir Klimaatstudies en die Stellenbosch Instituut...

FGGW PhD-kandidaat gekies vir wêreldwye vroulike wetenskapprogram

Toe Carene Ndong Sima, ʼn PhD-kandidaat in die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika, gekies is vir die Vroulike Wetenskaptalentintensiewe Baan 2025, het...

Ontmoet Beatriz Villacañas, die US se nuwe Spaanse dosent

Beatriz Villacañas sou nooit kon dink haar akademiese reis sou haar eendag na die Eikestad lei nie. Maar wanneer sy op die Universiteit Stellenbosch (US) se...

“Dinkbeeld: Smeltkroes”-beeldhouwerk voor die Endler onthul

​’'n Nuwe beeldhouwerk getiteld Dinkbeeld: Smeltkroes (in Engels Crucible) is onlangs voor die Endlersaal in Victoriastraat by die Universiteit Stellenbosch...

US-dosent se WOOP25-veldtog amper by R100 000-teiken

​Met hulle 600 km-fietsry-uitdaging pas agter die rug, het dr Marietjie Lutz, dosent van die Universiteit Stellenbosch (US), en haar span fietsryers hulle...

Ouers bekommerd oor kinders se veiligheid op pad skool toe – US-studie

Baie ouers in die Kaapse Metropool, veral dié in laerinkomstegebiede, is baie bekommerd oor die veiligheid van hulle kinders wanneer hulle skool toe reis. In ʼn...

Amptelike Bekendstelling van die SU/NU Globale Gesondheidskennis-Hub

​Die talle uitdagings in globale gesondheid – soos klimaatsverandering en siektes – strek oor landsgrense heen, en geen enkele universiteit of navorsingsgroep...

Fakuteit Natuurwetenskappe verwelkom nuut aangewese direkteur

​Die Fakulteit Natuurwetenskappe verwelkom graag Mnr. Mbuso Dludlu vanaf 1 April 2025 as die nuwe direkteur: fakulteitsbestuur. Hy neem die leisels oor by Me...
Subscribe to