Sowat 170 pasiënte van die Swartland-distrik het 'n broodnodige gesondheidsorghupstoot ontvang toe die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde...
Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel ( Alexander von Humboldt German Research...
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Sprekers: Sharon Malan, Lennox Olivier...
Dit het in 2003 as 'n klein "familievergadering" begin en oor die jare ontwikkel in 'n jaarlikse geleentheid, met 104 afgevaardigdes van 67 universiteite oor 36...
Afrika is op 'n deurslaggewende oomblik en gereed om akademiese samewerking te hervorm om billike voordele vir instellings, navorsers en studente regoor die...
In 'n wêreld gekenmerk deur politieke onstuimigheid, oorloë en geopolitieke onsekerhede, is dit belangriker as ooit vir universiteite wêreldwyd om hul...
Wêreldnierdag word elke jaar op die tweede Donderdag van Maart (13 Maart in 2025) gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Yazied Chothia...
Hierdie werksessie beoog om dosente met die nodige aanbiedingsvaardighede toe te rus om selfversekerde openbare sprekers te word. Deelnemers sal sowel...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2025 op 'n hoë noot afgeskop. In Januarie is die instelling as een van die wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in...