Stories
Discover stories of our pursuit of impactful solutions, building learning communities that leverage the latest technologies,
and our exceptional people.
Impak
Alwaba Tom skep veilige ruimtes waar studente kan groei
Vir ʼn groot deel van sy kinderjare in die Oos-Kaap het stilte die huisie gevul waar Alwaba Tom grootgeword het. Daar was min aanmoediging. Geld was skaars. Sy...
Impak
Vir Haki Sebina is daar geen grense nie
Haki Sebina se koms na die Universiteit Stellenbosch (US) het vir haar nie bloot oor die verwerwing van ʼn graad gegaan nie, maar oor die ontdekking van wie sy...
Persverklaring
Kaapse Wynland-lughawe en die US smee strategiese vennootskap vir slim en volhoubare ontwikkeling
Die Kaapse Wynland-lughawe en die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n samewerkingsooreenkoms aangegaan wat daarop gerig is om innovasie onder die gedeelde...
Institusionele nuus
Prof Hafizah Chenia luister mikrobes se ‘gesprekke’ af om globale gesondheid te verbeter
Prof Hafizah Yousuf Chenia van die Departement Mikrobiologie in die Fakulteit Natuurwetenskappe het Dinsdag 23 Junie 2026 haar intreerede gelewer. Die titel van...
Gebeure
Van een oorlog na 'n ander: SU bied gesprek aan oor vlugtelinge en migrante
Baie asielsoekers probeer geweld, vervolging en trauma in hulle geboorteland ontvlug, net om in Suid-Afrika voor nuwe uitdagings – aangehits deur xenofobie...
Institusionele nuus
Reshard se reis van Stellenbosch na Yale
Van ’n eerstegenerasie student wat met ’n werwingsbeurs aan die Universiteit Stellenbosch (US) kom studeer het, tot ’n doktorale kandidaat aan die gesogte Yale...