Skip to main content

Nuus

Topstories

A photo of Jacquin Flandorp

Impak

Jacquin Flandorp help studente om hul voete te vind

In die Departement Logistiek werk die administratiewe beampte Jacquin Flandorp aan die hart van nagraadse lewe en verseker dat komplekse akademiese prosesse...

Lees verder
Stellenbosch University (SU) continues to advance its ambitious Vision 2040 strategy.

Institusionele nuus

Katalisators vir groei – US se Pro-visekanseliers gaan innovasie, vennootskappe en uitnemendheid bevorder

Terwyl die Universiteit Stellenbosch (US) voortgaan om sy ambisieuse Visie 2040-strategie te bevorder, het die instelling sy leierskapskapasiteit versterk met...

Lees verder
Renee Goretsky in her office

Impak

Dr Renée Goretsky skep geleenthede vir navorsers

Agter elke groot navorsingsdeurbraak is daar dikwels iets minder sigbaar, maar ewe belangrik: die befondsingsvoorstel wat dit moontlik gemaak het. As Spesialis...

Lees verder
Prof Ashenafi Fanta photographed at his inaugural lecture at the Bellville Park campus

Institusionele nuus

Toegang tot finansiering help KMO’s oorleef – Prof Ashenafi Fanta

Prof Ashenafi Fanta van die Stellenbosch Bestuurskool in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het sy intreerede op Donderdag 7 Mei 2026 gelewer. Die...

Lees verder
A photo of Maggie Walters

Impak

Maggie Walters help ontwerp ruimtes waar akademiese uitmuntendheid kan floreer

Maggie Walters help om op die kruispunt van strategie, ontwerp en daaglikse kampuslewe die ruimtes te vorm waar leer en navorsing plaasvind. Van die bestuur van...

Lees verder
Participants at the launch of the Africa Regional Collaborative for Agriculture, Nutrition and Health (ANH-ARC) at the University of Ghana in Accra on 30 April 2026

Landbou en voedselwetenskappe

US ʼn sleutelspeler in nuwe platform vir sterker voedselstelsels in Afrika

Afrika het nie ʼn tekort aan navorsing oor voedselstelsels nie, maar dit bly ʼn uitdaging om dié kennis om te sit in doeltreffende intervensies vir die...

Lees verder