Nuus
Topstories
Menings en artikels
Pulmonale hipertensie: 'n Wêreldwye gesondheidskrisis wat ons moet aanspreek
Pulmonale hipertensie is ʼn ernstige siekte wat deur hoë bloeddruk in die longe gekenmerk word. Dit raak miljoene mense wêreldwyd. Prof Gerald Maarman van die...
Menings en artikels
Belangrike arbeidskwessies onder die soeklig op Werkersdag
Werkersdag is op 1 Mei gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op waardigheid by die werk, voorkomsgebaseerde...
Impak
Siyavuya Ngemntu ondersteun studentereise oor grense heen
In die Registrateur se afdeling speel Siyavuya Ngemntu ʼn sleutelrol waar sy studente met internasionale kwalifikasies met presisie en sorg deur ʼn komplekse...
Institusionele nuus
Van plaas tot tafel: Prof Mapiye herbedink vleis deur alternatiewe diëte
Prof Cletos Mapiye van die Departement Veekundige Wetenskappe in die Fakulteit AgriWetenskappe het sy intreerede op Donderdag 30 April 2026 gelewer. Die titel...
Impak
Luke Cuff verbind mense, prosesse en tegnologie
Agter elke vlot registrasie, salarisadministrasieproses en leerplatform is daar ’n komplekse web van stelsels – en in die middel van dit alles is Luke Cuff, wat...
Impak
Randall Adams versterk die US se internasionale bande met diplomasie
Randall Adams speel ʼn sleutelrol agter die skerms in die bevordering van die US se internasionale skakeling deur internasionale afvaardigings en diplomatieke...