Image by: Adobe Stock
Menings en artikels
Belangrike arbeidskwessies onder die soeklig op Werkersdag
05 Mei 2026
- Werkersdag was op 1 Mei.
- Kenners aan die Universiteit Stellenbosch het meningsartikels vir die media geskryf.
- Hulle het op sleutelkwessies wat werkers raak gefokus.
Werkersdag is op 1 Mei gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op waardigheid by die werk, voorkomsgebaseerde diskriminasie in die werkplek, en die veiligheid van mynwerkers gefokus. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Armand Bam (Is Suid-Afrika se ekonomie vir ongelykheid ontwerp?– Weekend Argus)
- Dr Aisha Adam (Verborge ongelykheid in SA se werkplekke – Mail & Guardian)
- Sa’eed Fataar, Dr Karel Kruger, Prof Anton Basson & Dr Nicole Taylor (Waarom ons mynwerkers van datasubjekte in aktiewe vennote moet omskep– Cape Argus)