Skip to main content

Stories

Lees hier stories oor die aktiwiteite en projekte waarby die Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika betrokke is.

Prof Deresh Ramjugernath, Stellenbosch University's Rector and Vice-Chancellor, received an honorary doctorate from Coventry University.
Image by: Coventry University

Persverklaring

Coventry-Universiteit ken eredoktorsgraad toe aan rektor van US

Coventry-Universiteit het ’n eredoktorsgraad in die opvoedkunde toegeken aan prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch...
Lees verder
A picture of the Stellenbosch University Library and Information Service on the Stellenbosch Campus.

Institusionele nuus

US weer een van die top universiteite in die wêreld

Die Universiteit Stellenbosch (US) tel onder die wêreld se voorste universiteite op twee wêreldwye ranglyste wat in dieselfde maand vrygestel is.

Die US verskyn...

Lees verder
University at sunrise

Institusionele nuus

US en TUT snoer kragte saam om SA se toekomstige navorsingsleiers te ontwikkel

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het 'n nuwe vennootskap geformaliseer wat daarop gemik is om die volgende...

Lees verder
A picture of the Rooi Plein on the Stellenbosch Campus

Menings en artikels

By administrasie verby: tyd om NSFAS soos ons dit ken te herstruktureer

Die tyd het aangebreek om die sukkelende Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS), wat nou al vir die derde keer sedert 2018 onder administrasie...

Lees verder
Students at Stellenbosch University photographed as they are walking to classes on the Stellenbosch campus.

Menings en artikels

Jeugdag: Jongmense se stemme moet gehoor word

Suid-Afrikaners het op 16 Junie Jeugdag gevier. In meningsartikels vir die media het personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch beklemtoon waarom...

Lees verder
Help

Geneeskunde en gesondheid

Klinici wys op sistemiese hindernisse agter skisofrenie-terugvalle

Skisofrenie-terugval is ʼn algemene en kommerwekkende werklikheid in Suid-Afrika. Sowat een uit drie mense wat met die toestand leef, beleef ʼn terugval binne die...

Lees verder
SU alumna Anneline Arries

Institusionele nuus

Anneline: Span taal in; open wêrelde vir jong leerders

Vir Anneline Arries, ʼn alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), was taal nog altyd meer as net 'n vak. Dis 'n manier om in verbinding te tree, om...

Lees verder