Stories
Lees hier stories oor die aktiwiteite en projekte waarby die Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika betrokke is.
Image by: Coventry University
Persverklaring
Coventry-Universiteit ken eredoktorsgraad toe aan rektor van US
Coventry-Universiteit het ’n eredoktorsgraad in die opvoedkunde toegeken aan prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch...