Skip to main content

Biblioteek- en Inligtingsdiens

Do not delete this hidden section - it contains embedded CSS to wrap the hero title to ensure the hero does not display unnecessary deep, WK 2026/03/13



Alle biblioteke is gesluit op Dinsdag 12 Mei

Weens die gure weer sal alle biblioteke op Dinsdag 12 Mei 2026 gesluit wees, en weer heropen op Woensdag 13 Mei 2026.

Gesels met ons

Kry hulp met algemene vrae en antwoorde wat ons vir jou voorberei het.

Vra BuziBIB, of volg die skakels hieronder vir meer inligting.

 

Stories

Ontdek ons top stories.

Students walking out of Stellenbosch University Library

Die bevordering van digitale transformasie om toegang tot kennis te verbreed

Voorkant van Universiteit Stellenbosch Biblioteek met welkom vlae

Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium

Immersive Technology Lab in the Stellenbosch University Library

Meer as net 'n Makerspace: Universiteit Stellenbosch se Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie

Unity Movement Collection, SU sheds light on overlooked liberation history

Nuwe argief by die US stel ’n verwaarloosde bevrydingsgeskiedenis in die kollig

Gebeure

Woon geleenthede by wat ons skep om jou te help leer en floreer.

Mandelamaand-inisiatiewe

Personeel en studente word aangemoedig om die beplande inisiatiewe deur te kyk en te oorweeg waar hulle moontlik wil deelneem of ondersteuning kan bied.

Intreerede: Professor Reza C. Daniels

Sluit by ons aan vir prof Reza C. Daniels se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.

Intreerede: Professor Rika Preiser

Sluit by ons aan vir prof Rika Preiser se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.

Watch Inside Stellenbosch University Library |  Facilities & Services Overview on YouTube.

Universiteit Stellenbosch - Fasiliteite en Dienste


Welkom by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek! Hierdie video wys ons moderne fasiliteite, uitgebreide hulpbronne en toegewyde dienste wat ontwerp is om jou akademiese reis te ondersteun.

Wat jy sal ontdek:

'n Oorsig van ons biblioteek se uitleg, insluitend die boonste en onderste vlakke. 
Hoogtepunte van gespesialiseerde areas soos die Leersentrum en Makerspace.
Insigte in ons Spesiale Versamelings en navorsingsondersteuningsdienste. Inligting oor ons takbiblioteke wat verskeie fakulteite bedien.

 

Outside of Stellenbosch University Library

Universiteit Stellenbosch Biblioteek

Geleë op die Stellenboschkampus onder die Jan Marais Plein, h/v Victoria en Ryneveldstrate.

Front of Engineering and Forestry Library

Ingenieurs- en Bosboubiblioteek

Geleë op die Stellenboschkampus in die Kennissentrum by die Fakulteit Ingenieurswese.

Upper student open area in Theology library

Teologie Biblioteek

Geleë op die Stellenboschkampus by die Fakulteit Teologie.

Students inside Music Library

Musiekbiblioteek

Geleë op die Stellenboschkampus in die Konservatorium gebou.

Outside Medicine and Health Sciences Library

Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek

Geleë op die Tygerbergkampus by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.