Skip to main content

Ingenieurs- en Bosboubiblioteek

Students in open area of the Engineering and Forestry Library

Die Ingenieurs- en Bosboubiblioteek is een van vier takbiblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus by die Fakulteit Ingenieurswese.
Biblioteekure word volgens die vereistes van die akademiese jaar aangepas.

Ons bedien

Die navorsers, dosente en studente van die:

  • Fakulteit Ingenieurswese
  • Departement Bosbouwetenskappe
  • Departement Wiskundige Wetenskappe

Kaarte en roetes


Fisiese adres
Kennissentrum, Fakulteit Ingenieurswese
Banghoek Straat
Stellenbosch, Suid-Afrika

Kontak ons asseblief voor jou besoek sodat toegang tot die geslote parkeerterrein vir jou gereël kan word.

Kontak ons

Algemene navrae
+27 21 808 4026

 


Posadres
Ingenieurs- en Bosboubiblioteek
Biblioteek- en Inligtingsdiens
Universiteit Stellenbosch
Privaatsak X5036
7599, Stellenbosch
Suid-Afrika