Skip to main content

Leen en versoek



Om 'n boek te vind en te bespreek

  • Vind die besonderhede van die papierkopie van die boek deur jou soekterm in die soekboks in te tik.
  • Klik op Checked out at ..... of Available at .....
  • Klik op <Sign in> en teken aan as 'n US-geregistreerde gebruiker of besoeker. Sien Aantekenprosedure & hulp.
  • Klik op Request.
  • Gebruik die spyskaart, kies die biblioteek waar jy die boek wil afhaal en klik op SEND REQUEST.
  • Om jou besprekings te sien, gaan na My Library Account.
  • Jy sal per e-pos in kennis gestel word sodra die boek beskikbaar is.
  • Let wel: 'n Toestemmingsbrief word vereis wanneer materiaal namens iemand anders by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek afgehaal word.
     

Om 'n bespreking te sien of kanselleer

 



Ander maniere om 'n boek aan te vra

As jy in die biblioteek is, kan jy na 'n personeellid gaan om die boek vir jou te reserveer. Verskaf jou studente- of personeelkaart en die boek se besonderhede, veral die strepieskode.

Personeel en studente kan ook items aanvra via Ask a Librarian of die volgende telefoon-/e-pos kontakbesonderhede:


Kontak ons

Universiteit Stellenbosch Biblioteek+27 21 808 4883e-pos
Ingenieurswese- en Bosbou Biblioteek+27 21 808 4978e-pos
Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek+27 21 938 9368e-pos
Musiekbiblioteek+27 21 808 2337 e-pos
Teologie Biblioteek+27 21 808 3252e-pos