Skip to main content

Musiekbiblioteek

Students in the Music Library

Die Musiekbiblioteek is een van vier takbiblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus in die Konservatorium-gebou op die hoek van Victoria- en Neethlingstraat. 
Biblioteekure word aangepas volgens die vereistes van die akademiese jaar.

Ons bedien

  • die dosente, personeel, navorsers en studente van die Departement Musiek/die Konservatorium en Africa Open Institute
  • ander geregistreerde lede
  • lede van die publiek wat die Musiekbiblioteek as 'n naslaanbiblioteek vir die vakgebied gebruik

Kaarte en roetes


Fisiese adres
Konservatorium-gebou 
Neethlingstraat
Stellenbosch, Suid-Afrika

Kontak ons

Algemene navrae
+27 21 808 2337





Posadres
Musiekbiblioteek
Biblioteek- en Inligtingsdiens
Universiteit Stellenbosch, Privaatsak X5036
7599, Stellenbosch
Suid-Afrika