Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Maroon bicycles
Image by: Curt Ruiters

Kampuslewe

Ry groen, ry maklik, ry Matie Bike: Wêreldfietsdag beklemtoon volhoubare mobiliteit op kampus

Vervoerdienste van die Universiteit Stellenbosch (US) dra steeds by tot hierdie wêreldwye fokus deur die Matie Bike-inisiatief, wat daaglikse mobiliteit vir...
Lees verder
Gradlinc partners with EdTech startup FRED to encourage student entrepreneurship

Gradlinc werk saam met EdTech-loodsonderneming FRED om studente-entrepreneurskap te bevorder

Gradlinc, ’n werwingsonderneming vir gegradueerdes wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) gestig is, neem ’n proaktiewe standpunt in teen Suid-Afrika se...

Lees verder
SU Innovators excel at inaugural Cape Chamber of Commerce Academic Innovation Awards.jpg

Innovasie en entrepreneurskap

US-innoveerders presteer by die eerste Akademiese Innovasietoekennings toekennings van die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid

Die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid het verlede week vir die eerste keer ’n Akademiese Innovasietoekenningsgeleentheid gehou om die innoveerders te...

Lees verder
SU Food Services and Compliance Department achieves excellence in food safety

Innovasie en entrepreneurskap

US se Voedseldienste en Nakomingsafdeling behaal uitnemendheid in voedselveiligheid

Die gesondheid en veiligheid van studente is ’n hoofprioriteit vir die Voedseldienste en Nakomingsafdeling (VD&N) van die Universiteit Stellenbosch (US), wat...

Lees verder
Growth with purpose – Stellenbosch University Botanical Garden establishes advisory committee

Groei met doel – Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin stig advieskomitee

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) is al vir meer as ’n eeu ’n spilpunt van onderrig en navorsing. Oor die afgelope dekade het navorsing en...

Lees verder
Nutritious R45 Food Sock Meals Now Available at Maties Coffee Hub in the Neelsie

Voedsame R45-maaltye van Food Sock nou beskikbaar by Maties Coffee Hub in die Neelsie

Studente aan die Universiteit Stellenbosch het nou toegang tot voedsame, maklik-om-voor-te-berei Food Sock-maaltye, beskikbaar by Maties Coffee Hub in die...

Lees verder
Stellenbosch University’s Letting Office facilitates commercial partnership to aid students in need

Innovasie en entrepreneurskap

Universiteit Stellenbosch se Verhuringskantoor fasiliteer kommersiële vennootskappe om behoeftige studente te help


Vir baie studente is die finansiële druk van klasgelde ’n voortdurende uitdaging. Ten spyte van verskeie finansiële hulpgeleenthede, kan ’n beduidende aantal...

Lees verder

Soek stories


Storie idees

Deel ‘n nuuswenk of storie-idees met ons.