Popular searches
26 resultate gevind
Stellenbosch University
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Sjanghai- ranglys se Internasionale Ranglys van Akademiese Vakke is Woensdag 19 November vrygestel. US beste in SA in Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe en die Landbouwetenskappe. US onder...
Stellenbosch University
Verbind kampus en gemeenskap deur visuele kunste: 'n Inisiatief van die Universiteit Stellenbosch
ARISE is 'n kunsgedrewe onderwysprojek by die Laerskool Ikhaya in Kayamandi. Leerders skep keramiekvoëls wat om te behoort, aspirasie en moontlikheid simboliseer. Die projek word deur prof Jonathan Jansen, uitgelese professor in die...
Internasionale Konferensie oor STE*M Onderwys “Herinterpretasie van STE*M Onderwys”
Universiteit Stellenbosch, September 2026
Education
Stories
Research, staff and developments stories from the Faculty of Education at Stellenbosch University
Responsibility Centre Operations and Finance
Dalk moet ons almal net speel
'n Unieke gesamentlike PhD ondersoek hoe Dungeons & Dragons as 'n kragtige instrument vir leer en persoonlike ontwikkeling gebruik kan word.
Stellenbosch University
Mandeladag: Madiba se lewe 'n herinnering dat bevryding, reis na vryheid voortduur
Mandeladag is op 18 Julie gevier. US-personeel het meningsartikels geskryf. Hulle het op bevryding, vryheid en diversiteit gefokus.