Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Help

Geneeskunde en gesondheid

Klinici wys op sistemiese hindernisse agter skisofrenie-terugvalle

Skisofrenie-terugval is ʼn algemene en kommerwekkende werklikheid in Suid-Afrika. Sowat een uit drie mense wat met die toestand leef, beleef ʼn terugval binne die...
Lees verder
Robotic Surgery Team

Geneeskunde en gesondheid

Robotchirurgie gebruik vir verwydering van lewende skenkernier by Tygerberg-hospitaal

In 'n eerste vir Suid-Afrika het 'n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand 'n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van...

Lees verder
Soraya Bardien prestigious award

Toekennings en mylpale

Prof Soraya Bardien wen gesogte Vroueleierskapstoeken

Professor Soraya Bardien van die Universiteit Stellenbosch (US) is bekroon met die gesogte Vroueleierskapstoekenning van die Higher Education Resource Services...

Lees verder