Popular searches
E2D-samewerking verseker dat die beste bewyse besluitneming vir gesondheidsorg-beleid inlig
Stories
Stories page for the Faculty of Medicine and Health Sciences at Stellenbosch University
Dringende optrede nodig om kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede te ondersteun
Van der Zalm ontvang EDCTP se Vroulike Wetenskaplike Leierskapsprys vir Afrika suid van die Sahara
US-wetenskaplike ontvang R12 miljoen-toekenning vir navorsing oor gestremdheid
Infeksie siektes-spesialis aangestel as BMNI-direkteur
Tygerberg-SU chirurge eerste om nuwe ledemaatrekonstruksie in Suid-Afrika uit te voer
E-leer
E-leer en die gebruik van tegnologie om leer te fasiliteer Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe plaas sterk klem op die gebruik van moderne tegnologie om leer te fasiliteer en neem die voortou by die implementering van sekere...
Versterking van gesondheidstelsels
Versterking van gesondheidstelsels oor Afrika en Asië heen Die Fakulteit neem deel aan ARCADE, 'n inisiatief vir beter navorsing oor gesondheidsdienste en -stelsels in Afrika, welke projek deur die Europese Unie gefinansier word. Dit word...
Meertaligheid aan die FGGW
In 'n diverse land soos Suid-Afrika behoort dokters en ander gesondheidsorgberoepslui sinvol en verstaanbaar in die taal van die pasiënt se keuse te kan kommunikeer en kulturele sensitiwiteit teenoor pasiënte te toon. Hierdie beginsel is 'n...