Sluit aan by die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se 15de bestaansviering & jaarlikse erelesing
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Professor Deresh Ramjugernath, nooi u hartlik uit na die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se...
Div & Conquer Hackathon
Die nuutgestigte Stellenbosch Universiteit Ontwikkelaarsvereniging (SUDS) sal 'n driedaagse Div & Conquer Hackathon aanbied, wat op 27 Februarie begin. SUDS is...
Sosiale Impak-gemeenskapsoggend wys nuwelinge hoe betrokke en aktiewe burgerskap by die US werk
Meer as 6 000 studente neem Vrydag 6 Februarie 2026 (09:00–12:00) aan die Sosiale Impak-gemeenskapsoggend deel as deel van die die Universiteit Stellenbosch (US...
Intreeredes: Professors Bernard Bekker and Arnold Rix
Prof Wikus van Niekerk, Dekaan van Ingenieurswese, nooi u hartlik uit om dié mylpaal in die merkwaardige akademiese reis van Professor Bernard Bekker en...
November Assesserings: eerste geleentheid
November A2 Assesserings: 27/10/25 - 19/11/2025
2de Universiteit Stellenbosch Voorgraadse Navorsingskonferensie
Na die suksesvolle afloop van die eerste voorgraadse navorsingskonferensie in 2024, nooi ons jou graag uit na die tweede Voorgraadse Navorsingskonferensie in...