PhD Steun
forward together ● sonke siya phambili ● saam vorentoe
Welkom by jou PhD reis!
Ons is bly om jou as lid van ons gemeenskap van nuuskieriges te hê. Op hierdie bladsy sal jy 'n reeks hulpbronne vind om jou te help om uitdagings aan te pak, selfvertroue op te bou, en jou mylpale te bereik. Klik op die relevante ikoon hieronder om meer te wete te kom oor elke fase van die reis.
forward together • sonke siya phambili • saam vorentoe