Popular searches
53 resultate gevind
Stellenbosch University
Meertaligheid breek taalgrense af
Internasionale Moedertaaldag is op 21 Februarie gevier. Moedertaalonderrig is belangrik vir leerdersukses. Meertaligheid moet in alle sfere van die samelewing bevorder word.
Stellenbosch University
US onder wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in verskeie vakgebiede
Die US verskyn op 2026 Times Higher Education se Wêreldranglys van Universiteite per vak. Tel steeds onder voorste hoëronderwysinstellings wêreldwyd in verskeie vakgebiede. Vertoon goed in Lettere en Geesteswetenskappe, Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Matie-alumnus nuwe uitvoerende hoof van Verenigde State-tennisvereniging
Stellenbosch tot die wêreldverhoog. ’n Lewenslange Maties-verbintenis. Hy is van plan om ’n herlewing in Suid-Afrikaanse tennis te help skep deur die vestiging van ’n nuwe Stellenbosch Raketsentrum.
Stellenbosch University
Internasionale Vrouedag: Belangrike uitdagings vir geslagsgelykheid duur voort
Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. Kenners aan die Universiteit Stellenbosch het meningsartikels geskryf. Hulle het op van die uitdagings vir geslagsgelykheid gefokus.
Stellenbosch University
Nuwe studie bevraagteken waarde van graadherhaling voor matriek
Positiewe verband tussen herhalingsyfers in graad 11 en matriekslaagsyfer in Wes-Kaap (2018–2021). Verband word egter kleiner én minder betekenisvol toe herhalingsyfers einde 2020 daal. Hoë herhalingsyfers moontlik nie geregverdig nie.
Students
Keesha Petersen se veerkragtigheid herskryf haar toekoms
As ’n 2020-matrikulant het Petersen se laaste hoërskooljaar teen die agtergrond van ’n wêreldwye pandemie afgespeel. Maskers, sosiale distansiëring en ongekende ontwrigting was die kenmerk van wat ’n feestelike mylpaal moes gewees het. Die...
Staff
Ons benodig slimmer waterbestuur
Wêreldwaterdag is op 22 Maart gevier. Kenners aan die US het meningsartikels geskryf. Kollig op slimmer waterbestuur, digitale tegnologieë, waterkrisis en KI.
Staff
Menseregte moet steeds werklik verwesenlik word
Menseregtedag was op 21 Maart. Kenners aan die US het meningsartikels geskryf. Verskeie uitdagings verhoed dat menseregte werklik verwesenlik word.
Economic and Management Sciences
Die krag van netwerke: Waarom alumni belangriker as ooit is vir sosiale impak
’n Studenteprojek by Tygerberg-hospitaal het onlangs meer as R1 miljoen gemobiliseer ter ondersteuning van moeders en babas. Agter hierdie sukses lê ’n kragtige les: betekenisvolle sosiale impak hang af van die sterkte van die netwerke wat...