Gewilde soek terme
8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Regsgeleerdheid
Regsgeleerdheid
Studente
Studente
Stryd teen dodelike malariaparasiet: klein hitteskok-proteïene nou die teiken
Malaria veroorsaak deur die Plasmodium falciparum-parasietspesie, is steeds die dodelikste vorm van malaria wat wêreldwyd gesondheidsuitdagings bied Nuwe navorsing deur navorsers by die Universiteit Stellenbosch toon dat drie klein, hoogs...
Ontmoet ons span
Meet Our Team
S'tha se ‘dorpie’ laat haar skitter by gradeplegtigheid
S'thabile Duma se gradeplegtigheidstorie is nie 'n gewone een nie. Ja, dit is 'n storie van triomf oor baie moeilike omstandighede en dit spreek van volharding. Maar uiteindelik gaan dit oor Ubuntu – oor 'n groep Suid-Afrikaners wat oor...
'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier
Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike noot afgeskop met 'n uitbundige optog deur die dorp onder leiding van die VGK...
Die wetenskaplikes (en die wetenskap) agter Suid-Afrika se eerste kwantumsatellietverbinding met China
Ontmoet die fisici agter die wêreld se langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding tydens ons eerste Science Café Stellenbosch by
Professionele Onderrig Geleenthede
Ontdek werkswinkels, opleiding en programme vir dosente om hul onderrig te verbeter.
Konsultasies
Bespreek konsultasies met SLT vir ondersteuning in tegnologie-verrykte onderrig en leerontwerp.
Gebeure
Woon ons geleenthede by en ontdek só ons gemeenskap, raak betrokke en groei en leer saam.