Breadcrumb
Ons departemente en sentrums
Departemente
Ons 18 departemente is in drie algemene dissiplinêre groepe ingedeel, naamlik Lettere, Tale en Sosiale Wetenskappe.
Lettere
Tale
Sosiale Wetenskappe
Sentrums
Ons het 14 navorsing- en dienssentrums in die Fakulteit wat gereeld oor dissiplinêre en departementele grense heen werk.
- Afrika Oop Instituut
- Sentrum vir Toegepaste Etiek
- Sentrum vir Bybelinterpretasie en -vertaling in Afrika
- Sentrum vir Gemeenskapsielkundige Dienste
- Sentrum vir Geografiese Analise
- Centre for Information Integrity
- Sentrum vir Internasionale en Vergelykende Politiek
- Sentrum vir Kennisdinamika en Besluitneming
- Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en Tegnologie (CREST)
- Sentrum vir Streeks- en Stedelike Innovasie en Statistiese Verkenning (CRUISE)
- Sentrum vir Wetenskap- en Tegnologiemassakommunikasie (CENSCOM)
- Sentrum vir die Bestudering van die Nagevolge van Geweld en die Strewe na Herstel (AVReQ)
- DWI-NNS Sentrum van Uitnemendheid in Wetenskapmetriek en Wetenskap-, Tegnologie- en Innovasiebeleid
- HUMARGA
- Nagraadse Skool
- Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikovermindering (RADAR)