Skip to main content
Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...

Lees verder
In Memoriam Prof Johann Laubscher.jpg

Persverklaring

In Memoriam Prof Johann Laubscher

Prof Johann Laubscher is op 26 Februarie 2026 oorlede. Hy het aan die einde van 2005 afgetree as 'n medeprofessor in die Departement Landbou-ekonomie by die...

Lees verder
Prof Abdulrazak Gurnah photographed at the ceremony where he received his honorary doctorate

Toekennings en mylpale

US verleen eregraad aan Nobelpryswenner Prof Abdulrazak Gurnah

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (23 Maart) ’n eredoktorsgraad aan die Nobelpryswenner Prof Abdulrazak Gurnah by die instelling se Maart...

Lees verder
Dr Allison Matroos photographed holding her degree outside the Coetzenburg Centre

Toekennings en mylpale

Dr Allison Matroos is Atlantis se trots

Die Weskus-dorp Atlantis word dikwels met armoede, werkloosheid, bendegeweld en dwelmmisbruik vereenselwig. Maar dit is ook ʼn plek van uitskieters. Van mense...

Lees verder
A photo of Louis du Preez

Persverklaring

Nuwe US-raadslid Louis du Preez het hegte band met US

Toe Louis du Preez in 1990 by die Universiteit Stellenbosch (SU) aankom, was dit sy eerste besoek aan die dorp. Vars van sy verpligte militêre diens en sy...

Lees verder
Dr Lutz to ride Cape Epic for students

Persverklaring

US-dosent pak epiese uitdaging aan om geld vir wetenskapstudente in nood in te samel

'n Eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr Marietjie Lutz, is terug in die saal vir 'n goeie saak – om geld vir studente in nood in...

Lees verder
Leon Visser supporting Helihack

Bewaring en bosbou

Matie onder ‘helikappers’ wat rekordgetal indringerdenne verwyder

’n Matie-alumnus help voer die stryd teen indringerplante tot nuwe hoogtes. Leon Visser (64) was in November 2025 deel van ’n inisiatief waarin vrywilligers met...

Lees verder
Subscribe to Alumni