Skip to main content
A photo of Keagan Diab

Impak

Keagan Diab vind nuwe doel ná hartseer oor haar Olimpiese droom

Die beseerde rugbyspeler lê op die grond en krul van die pyn met 'n gebreekte been. Om hom staan 'n groep onervare, erg verbouereerde noodhulppersoneel. Vir...

Lees verder
Daniel Dillon.jpg

Persverklaring

Daniel Dillon balanseer USSA-goud en uitnemendheid in industriële ingenieurswese

Dissipline, deursettingsvermoë en ’n duidelike sin vir prioriteite — dit is die eienskappe wat ’n student-atleet deur sowel ’n veeleisende graad as ’n nasionale...

Lees verder
Limpopo Grant2.jpg

Persverklaring

Nuwe Navorsingsbeurs Toegeken vir Diep Geskiedenis van die Limpopo

Dr. Maseya is pas met die Oppenheimer Memorial Trust-toekenning bekroon om die Diep Geskiedenis van die Limpopo-Save-bekken in samewerking met professor Tim...

Lees verder
A photo of Justin De Villiers

Impak

Justin de Villiers lei met waagmoed en empatie

Om voor ’n vertrek vol studente te staan en hulle te vra om vir jou te stem, is nie almal se idee van pret nie. Vir Justin de Villiers was dit een van die...

Lees verder
A photo of Nelly Vilakazi

Impak

Nelly Vilakazi gee terug wat sy van ander ontvang het

Nelly Vilakazi het in 2022 by die Universiteit Stellenbosch (US) opgedaag met ʼn tas, ʼn paar kledingstukke en ʼn kombers. Daar was R1 500 in haar beursie. Agter...

Lees verder
A photo of James Taylor

Impak

James Taylor vind betekenis in die brein, skoonheid en hermietkrappe

Toe James Taylor aan die begin van 2025 vir die eerste keer die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) op die Tygerberg-kampus van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
42.jpg

Landbou en voedselwetenskappe

Navorsingsleerstoel vir vrugtefisiologie na oes

Leiers in die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf glo dat die skepping van die nuwe Navorsingstoel in Naoes-fisiologie vir Sagtevrugte by die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Retirement.jpg

Landbou en voedselwetenskappe

Eerste Dame van vrugte tree af

Prof Karin Theron, sedert 2014 die Hortgro Navorsingsleerstoel in Toegepaste Voor-oes Sagtevrugtenavorsing in die Departement Hortologie, het afgetree na 36...

Lees verder
A photo of Alwaba Tom

Impak

Alwaba Tom skep veilige ruimtes waar studente kan groei

Vir ʼn groot deel van sy kinderjare in die Oos-Kaap het stilte die huisie gevul waar Alwaba Tom grootgeword het. Daar was min aanmoediging. Geld was skaars. Sy...

Lees verder
A photo of Haki Sebina

Impak

Vir Haki Sebina is daar geen grense nie

Haki Sebina se koms na die Universiteit Stellenbosch (US) het vir haar nie bloot oor die verwerwing van ʼn graad gegaan nie, maar oor die ontdekking van wie sy...

Lees verder
Subscribe to News