Persverklaring
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch en internasionale vennote ontwikkel wêreldwye ‘Verklaring oor Meertalige Gesondheidsorg’
Pasiënte wat nie dieselfde taal as hulle gesondheidsorgverskaffers praat nie, word wêreldwyd benadeel wanneer dit by toegang tot gesondheidsorgdienste en die...
Kunste, tale en sosiale wetenskappe
Gemeenskapsbou deur meertaligheid by US Onderrig-Leer-Assesseringsdag
Meertaligheid behoort nie bloot as ’n beleidsvereiste beskou te word nie, maar ’n kragtige instrument vir leer, deelname en behoort in die hoër onderwys te wees...
Impak
Marguerite van der Waal verbind mense deur taal
As Hoof van Taaldienste by die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum speel Marguerite van der Waal ’n belangrike rol in die bevordering van meertaligheid...
Menings en artikels
Meertaligheid breek taalgrense af
Moedertaalonderrig en leerdersukses, belegging in Afrikatale, die belangrikheid van jongmense se stemme in meertalige onderwys, en Engels wat die regstelsel in...
Kunste, tale en sosiale wetenskappe
Taaldag besin oor meertalige ingesteldheid as bepaler van studentesukses
Meertaligheid by die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n ryke en unieke geskiedenis, en is diepgewortel in die Suid-Afrikaanse konteks. Dit is ook ’n kerndeel...
Menings en artikels
Erfenisdag: Kenners beklemtoon belangrikheid van veeltaligheid, kreatiewe verbeelding
Erfenisdag is op 24 September in Suid-Afrika gevier. In meningsartikels vir die media wys kenners van die Universiteit Stellenbosch daarop dat die land se...