Popular searches
28 resultate gevind
Student Affairs
Vergewis jou van die hersiene Koshuisreëls wat op 1 April 2026 in werking getree het
Die Universiteit Stellenbosch het ’n hersiene stel Koshuisreëls, wat amptelik op 1 April 2026 in werking getree het, goedgekeur. Studente word aangemoedig om hulle van die bygewerkte struktuur en inhoud te vergewis, om seker te maak dat...
Student Affairs
Ontmoet die lede van die Studenteraad 2025/2026
Die Studenteraad (SR) 2025/2026 is onlangs by ’n plegtigheid ingehuldig om die inkomende lede te bevestig en die uitgaande lede te huldig. Vanjaar se SR bring ’n uiteenlopende groep individue byeen met ’n “gemeenskaplike visie vir die opbou...
Student Affairs
Hoofmentors besin oor leierskap en transformasie tydens Robbeneiland-besoek
’n Groep hoofmentors van die Universiteit Stellenbosch (US) het Robbeneiland onlangs besoek as deel van die US Mentorprogram se ervaringsleerkurrikulum wat op intellektuele en geestelike welstand toegespits is. Die besoek het die...
Student Affairs
Hierdie vakansie neem Maties weer die “Neem die US terug huis toe”-inisiatief na hul tuisgemeenskappe
Die Afdeling Studentewerwing (ASW) by die Universiteit Stellenbosch (US) nooi alle geïnteresseerde studente uit om die US huistoe te neem gedurende die Junie-Julie vakansie. The "Neem die US terug huis toe"-inisiatief was in 2025 van stapel...
Student Affairs
Humanitarian Affairs Asia nooi studente om aansoek te doen vir deelname aan die 14de University Scholars Leadership Symposium by die VN, Bangkok
Humanitarian Affairs Asia (HAA) nooi studente van die Universiteit Stellenbosch uit om aansoek te doen vir deelname aan die 14de University Scholars Leadership Symposium (USLS). Die simposium vind plaas van 4 tot 7 Augustus 2026 by die...
Student Affairs
Monica Dameskoshuis vier 100 jaar se geskiedenis, refleksie en gemeenskapsgees
Monica Dameskoshuis het op 14 Mei 2026 ’n historiese mylpaal bereik toe studente, personeel, en universiteitsleiers in Monica Dameskoshuis se ontspanningsaal vergader het om die koshuis se 100ste verjaardag te vier. Onder die teenwoordiges...
Student Affairs
Groei as ’n studenteleier deur om die Abe Bailey-oorsese reisbeurs aansoek te doen
Die Verantwoordelikheidsentrum: Studentedekaan (VS) aanvaar nou aansoeke vir die gesogte Abe Bailey-reisbeurs. The bursary offers third-year students and above, as well as junior lecturers across South Africa the opportunity to visit the...
Student Affairs
Tuisblad Studentesake
Learn more about Student Affairs and how we can support, guide, and develop you on your journey as a student at Stellenbosch University.