Sport
Wiseman deel haar USSA-ervaringe
Met slegs sewe maande agter die rug as ’n intern by Maties Sport se Hoë Prestasie-eenheid het Brady Wiseman reeds ’n goue medalje gewen.
Met die onlangse...
Sport
Vrouedag Blog Augustus 2022: Karabo Abuki
Wat het jy studeer?
Ek het BSc (Hon) Sportwetenskap studeer.
Hoekom het jy gekies om dit te studeer?
My pa is oorlede toe ek in Graad 11 was. As gevolg...
Sport
Maties laat merk by Statebondspele
’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem.
Die byeenkoms was van 28...
Sport
Maties uiteindelik weer USSA-netbalkampioene
Die Maties Netbal-span is as die 2022 USSA-kampioen by die jaarlikse Universiteitsport Suid-Afrika-toernooi gekroon deur die Nelson Mandela-Universiteit (NMU...
Sport
Maties skitter by USSA-toernooie
Maties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal.
Die Maroen-masjien...
Sport
Maties se Cunningham opkomende talent
In die wêreld van professionele sport loop baie die geleenthede mis wat hul loopbaan kan begin en dikwels kom hierdie kanse nie ’n tweede keer nie. Vir...
Sport
Maties Sport personeel veranderinge
Soos ons die tweede helfte van die jaar binnegaan, deel ons graag ’n paar personeel skuiwe by Maties Sport.
Ons kondig met trots aan dat Reginald Smith...
Sport
Vroue in sportleierskap: Anja Lamont – voorsitter van Maties Tafeltennis
Deur Jamie Wyngaardt.
Hoewel dit kan voorkom of tafeltennis ’n sosiale sport is, neem Anja Lamont dit baie ernstig op en het sy al sedert ’n jong ouderdom ’n...
Sport
Kom ons beweeg saam! Gereedskapstel vir voetsoolvlaksportleiers
Aan die begin van 2022 is ek deur my voormalige PhD-studieleier genader met inligting oor ’n projek wat deur die Internasionale Raad vir Sportwetenskap en...
Sport
Vroueleierskap in Sport – Alouise Campher: Maties Sport-muurbalklubvoorsitter
Deur Jamie Wyngaardt
As ’n lewenslange sportfanatikus gesels Alouise Campher oor haar eie reis met sport en hoe belangrik dit is om jou drome na te streef.
S...