Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel. Ses netbal...
Netbal-koors is besig om sy hoogtepunt te bereik namate verwagtinge bou na die heel eerste Wêreldbeker-netbaltoernooi op Afrika-bodem. Kaapstad verwelkom die...
Van die uiters gedrewe, hoë prestasie speler tot die sosiale speler én hul ondersteuners moet een en almal welkom wees en voel by die Maties-hokkieklub. Dít is...
Terwyl studente vir hul eksamens voorberei, prioritiseer hulle studie dikwels bo alles anders, insluitend hul gesondheid. Oefening is egter ’n noodsaaklike...
Groot gemaak deur ’n enkelpa en ’n storie so diep dat dit teruggaan na ’n herinnering as kleuter is presies hoe Ashley Smith sy pad op die atletiekbaan beplan...
Maties sokkerspan se plek in die topvyf van die liga vir die 2022/23-seisoen is ’n aanduiding dat die plan wat Desmond Crowie (hoofafrigter) en kie volg, die...
Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het hul afrigtingsontwikkelingsprogram vir 2023 met niemand anders nie as Maties Rugby se konsultant-hoofafrigter...
In die sportwêreld het tegnologie ’n integrale deel van die atleet se oefenproses geword. Met die vooruitgang in tegnologie kan atlete nou meer doelgerig en...
’n Klein dorpie buite Oos-Londen genaamd Emoyeni (Plek van die Wind) waar ’n tamatieplaas meer as net die produkte produseer. Meesterstudent in Sportwetenskap...
’n Trofee of ’n foto van die sege-vieringe vertel net die helfte van die storie. Die Maties-vrouerugbyspan het onlangs die eerste Varsitybeker-titel vir vroue...