Skip to main content

Maties Parasport-atlete maak gereed vir Paralimpiese Spele

Verskeie sportsterre en alumni van die Universiteit Stellenbosch is ingesluit by Suid-Afrika se span wat van 24 Augustus tot 5 September aan die 2020...

Nathaly September – Hoofafrigter van Maties Basketbal se vrouespan

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n...

Zanele Mdodana – Hoofafrigter van Maties Netbal

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n...

Maties se Mire Reinstorf maak geskiedenis

Maties Atletiek se Mire Reinstorf het geskiedenis gemaak toe sy onlangs Suid-Afrika se eerste paalspringtitel vir vroue gewen het by die o.20...

Anche Nortje – Maties Hokkie-administrateur en assistentafrigter van die vrouespan

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n...

Kimara wil Maties Sport Media na volgende vlak neem

Sy het reeds ’n passie vir universiteitsport, kombineer dit met die aantrekkingskrag om vir ’n instelling soos die Universiteit Stellenbosch te werk, en dit is...

Britte nou Cheetah

David Brits is the latest Maties Rugby player to link up with former Maties coach Hawies Fourie to play for the Cheetahs. Brits received the call up to...

Maties-watersport sterk by Spele verteenwoordig

Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die...

Matie Legend Madi credits HP programme

Maties Sport legend and international water polo player Lwazi Madi – on his way to the Tokyo 2020 Olympic Games – freely admits that he would not be the player...
Subscribe to