Skip to main content

Eerste rugby kamp vir Maties

Deur Kara Olivier Maties Vrouerugby se eerste oefenkamp ooit het tussen 6 en 9 September in Bredasdorp plaasgevind. “Tradisioneel het net die manspanne op kampe...

Hi-Tec en Maties Rugby hernieu vennootskap

Maties Rugby het sy vennootskap met Hi-Tec as die klub se amptelike borg vir spandrag kort voor die aanvang van USSA- en Varsity Sport-sewesrugbytoernooie...

Maties-hokkiespeler skitter op die internasionale verhoog

Ofskoon sy nou na nuwe sportrolmodelle moet soek, sal die Maties-hokkiesuperster, Kayla de Waal nog vir lank deur legendes Roger Federer en Serena Williams...

Maties se Laka begin nuwe hoofstuk by Kovsies

Maties Sport se Direkteur van Ondersteuningsdienste, Jerry Laka, begin na sewe jaar ’n nuwe hoofstuk in sy loopbaan as een van Suid-Afrika se voorste...

Maties klop Tuks; bly onoorwonne

Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Die Maties-netbalspan is ná drie wedstryde in die Varsity-netbaltoernooi steeds onoorwonne. Maties het die...

Maties Sport nagraadse-doktorale genoot ontvang gesogte US-navorsingstoekenning

Maties Sport se dr. Nana Adom-Aboagye is onlangs beloon vir haar nagraadse-doktorale navorsing in sport as een van die Top 20 nagraadse-doktorale genote aan die...

Maties kan Kovsies aanhou wen

Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Maties het in die reeks van tweede ronde wedstryde in die 2022 Varsity-netbaltoernooi teen die Universiteit van...

Maties oorheers in Varsity Netbal-openingswedstryd

Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Die Maties-netbalspan het die teleurstelling van sy nederlaag in die 2021 Varsity-netbaleindstryd in die verlede...

Afrigter Finch wat deur die dekades grense verbreek

Hy is die oudste van drie broers en het groot geword in ’n voorstad van Kaapstad genaamd Kensington, wat ’n ryk geskiedenis het wat oor meer as 100 jaar strek...

Pro Events en Maties Sokker smee vennootskap

Pro Events en Maties Sokker het ’n vennootskap gesmee wat ’n skenking vir hoë prestasie-beurse sowel as ’n borgskap om die Maties Sokker-program te bevorder met...
Subscribe to