Skip to main content

Maties-klimmer vierde op SA ranglys

Maties Klim se Jeremy van der Riet het die moeilikste roete baasgeraak by die jaarlikse “Black Diamond Tradathon” – ’n tradisionele rotsklimfees waartydens deelnemers swaartekrag trotseer met fisieke en geestelike krag.

Maties bied 2025 USSA Swemkampioenskap aan

Maties het Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se jaarlikse swemkampioenskap in Stellenbosch aangebied, waar topstudenteswemmers van reg oor die land bymekaargekom het vir twee dae se intense mededinging, persoonlike beste prestasies, en onvergeetlike wenstreepoomblikke in Maties se buiteswembad.

Maties bied USSA Sewesrugbytoernooi in Stellenbosch aan

Stellenbosch het gegons met energie toe Maties die gasheer was vir Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se sewesrugbytoernooi.

Maties Sport stel Kamaal Sait aan as hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan

Maties Sport is opgewonde om aan te kondig dat Kamaal Sait as die nuwe hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan aangestel is.

Nasionale kampioen Max Krafft bring internasionale talent na Maties Vlugbal

Sy pa, ’n alumnus van die Universiteit Stellenbosch se ingenieursfakulteit, rig die paar af, en hul ma bestuur die span en logistiek.

Boodskap van die Hoof van Rugby

Maties Rugby is meer as ’n klub. Dit is ’n gemeenskap, ’n gesin, en ’n erfenis wat inspireer. Ons het vanjaar Maties Rugby se 150e herdenking gevier. Ons is die...

Horne se reis van Stellenbosch tot die wêreldverhoog

Min studente-atlete beliggaam die ware Maties Sport-gees soos Keenan Horne. Keenan is ’n voormalige Maties-hokkiespeler wat – terwyl hy aan die Stellenbosch...

Maties Sport beloon uitnemendheid by jaarlikse toekenningsaand

Maties Sport het op Vrydag, 17 Oktober 2025 met sy Jaarlikse Sporttoekennings uiteenlopende sportpersoonlikhede en Stellenbosch Universiteit-leiers verwelkom om...

Hy boul steeds vir sy drome: Kyle se reis van Maties tot die groot ligas

Sy liggaam mag dalk nie altyd met hom saamstem nie, maar in sy hart glo Kyle Simmonds (31) dat hy nog jonk genoeg is om vir sy land krieket op die...

Maties Sport en die Fakulteit Opvoedkunde span saam om sportleierskap, navorsing en sosiale impak te bevorder

Die Universiteit Stellenbosch (US)het ’n betekenisvolle tree vorentoe gegee om sport, onderrig en sosiale impak te integreer met ’n nuwe vennootskap tussen...
Subscribe to