Met net ’n paar dae oor voordat die 2024 Varsitynetbal-toernooi begin, stel Maties hul visier op ’n herhaling van hul sukses in 2022 toe hulle met die titel...
Stellenbosch Universiteit en Maties Sport is trots op die insluiting van ons atlete en personeel wat Suid-Afrika verteenwoordig by die Paralimpiese Spele wat...
Ons het die voorreg gehad om met Maties-gholfspelers Anita Chen en Crystal Beukes te gesels. Hulle is die enigste vroulike verteenwoordigers van die USSA-span...
Maties Sport het sy heel eerste skemerkelkie geselligheid vir vroue aangebied. Dis was ’n geleentheid om die krag, veerkragtigheid en prestasies van vroue, van...
Afkomstig van Makhanda, voorheen bekend as Grahamstad, het 20-jarige Erin Powers van kleins af ’n passie vir sport. Sy is ’n voormalige leerling en hoofmeisie...
Maties Hokkiespeler en 2023 Sportvrou van die Jaar, Ongeziwe Mali, se Olimpiese droom is bewaarheid toe sy vir die Suid-Afrikaans Olimpiese Spele groep gekies...
Stellenbosch Universiteit het nie minder nie as agt voormalige Maties Hokkiespelers in die Suid-Afrikaanse spanne vir die Parys Olimpiese Spele. Die span sluit...
Voormalige Maties-netbalspelers Nichole Taljaard en Nicola Smith het pas hul eerste seisoen as spelers in Engeland se Netbal Superliga afgesluit. Taljaard het...
Die Sentrum vir Sportleierskap (SSL) en die nuutgestigte Suid-Afrikaanse Sentrum vir Olimpiese Studies en Sosiale Impak (SASOSSI) by Maties Sport het hul...
Maties Sport se spanne het goed gevaar by die onlangse Universiteite Sport Suid-Afrika (USSA) toernooie en het medaljes in verskeie sportkodes verower. Die...