Skip to main content

Barry gereed vir volgende hoofstuk by Maties

’n Kniebesering het nou wel sy loopbaan beëindig, maar dit gaan nie Maties Rugby se hulp-afrigter Craig Barry keer nie om sy droom vir ’n FNB Varsitybeker-sege...

GPS Tegnologie

In die sportwêreld het tegnologie ’n integrale deel van die atleet se oefenproses geword.

Maties Rugby-kaptein ken van onder druk presteer

Die Maties Rugby-kapteinskap beteken vir hom meer as om net voor te draf uit die tonnel, vir Jurie Matthee is dit die geleentheid om ’n verskil te maak in iemand se lewe.

Anika Pretorius: van baanatleet tot roeier

Anika Pretorius het as 10-jarige haar atletiek-loopbaan begin. Terwyl sy aanvanklik aan hoogspring en verspring deelgeneem het, het haar sig geleidelik verswak en het sy na naellope oorgeskakel. Ten spyte van die feit dat haar sig nog meer agteruitgegaan het, het sy aanhou kompeterend hardloop.

Die pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin

Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt. “Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op die...

Maties se Laka begin nuwe hoofstuk by Kovsies

Maties Sport Director of Support Services, Jerry Laka will be leaving the department after seven years of being part of the Maroon Machine family.

Maties Sport nagraadse-doktorale genoot ontvang gesogte US-navorsingstoekenning

Maties Sport se dr. Nana Adom-Aboagye is onlangs beloon vir haar nagraadse-doktorale navorsing in sport as een van die Top 20 nagraadse-doktorale genote aan die Universiteit Stellenbosch (US) van die adjunk-visekanselier vir navorsing, innovasie en nagraadse studie, professor Sibusiso Moyo.

Matie-legende Madi gee erkenning aan HP-program

Matie-legende Madi gee erkenning aan HP-program Die Maties Sport-legende en internasionale waterpolo-speler Lwazi Madi – op pad na die Olimpiese Spele in Tokio...

Maties-watersport sterk by Spele verteenwoordig

Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die...

Britte nou Cheetah

David Brits is the latest Maties Rugby player to link up with former Maties coach Hawies Fourie to play for the Cheetahs. Brits received the call up to...
Subscribe to