Om ’n Matie te wees, is ’n voorreg Varsitybeker-wedstryde Maandagaande in ’n volgepakte Danie Craven-stadion was nie net besonders danksy die atmosfeer nie...
Ons het voor USSA kontak gemaak met die Varsitybeker-kapteine Ezekiel Ngobeni, Carel van der Merwe en Liza Slabbert om hul mening oor hul Maties-ervaring te kry...
Die goue medalje by die pas afgelope Wêreld Atletiek Aflos-kampioenskappe is nie net nog ’n medalje nie, dis lewensveranderd, vertel oud-Matie Gardeo Isaacs...
Die eindstryd van die eerste Maties Netbal Streekliga het met ’n opwindende vertoning van vaardigheid en vasberadenheid geëindig. Dit was ’n belangrike mylpaal...
Aneurin wil lewens verander Hy het al verskeie kere langs die veld gestaan toe die eindfluitjie blaas en sy span as die kampioene gekroon is, maar vir Aneurin...
Riley Norton, ’n eerstejaar BCom Beleggingsbestuur-student aan die Stellenbosch Universiteit, is reeds ’n bekende naam in Suid-Afrikaanse sport. Op 18-jarige...
Voormalige Maties-netbalspeler en deel van die 2022 Varsity Netbal-kampioenspan Shanidine Bezuidenhout het die koppe laat draai toe sy vanjaar die eerste drie...
Vraag-en-antwoord-sessie met Maties se rasieleiers-kaptein Tiffany van Wyk en bestuurder Elroy Smith. V: Hoe het die rasieleiers gevoel ná hulle die titel gewen...
Maties Hokkie-legende verdien haar strepe by adidas Wat as ’n borgskap begin het toe sy nog ’n studente-atleet was, is vandag ’n bestuurderrol as Senior...