Hy hoop om in die voetspore van die legendariese Springbok Tendai ‘Beast’ Mtawarira te volg. Beast is die inspirasie agter Vernon Matongo (22) se besluit om sy...
Hy is nederig en sagmoedig en daarom mag Matt Gray op die oog af dalk na ’n onwaarskynlike kaptein vir die Maties Rugby-span lyk. Maar dit is inderdaad die rol...
Maties Sport is gereed vir die 2024 Kampus Sport-bumperaande by Coetzenburg. Soos verlede jaar beloof dit om ’n opwindende aand te wees. In 2023 was daar drie...
Met die FNB Varsitybeker-rugbytoernooi om die draai, het Maties Sport met Maties Rugby se Hoofafrigter Kabamba Floors gaan sit om te gesels oor sy verwagtinge...
Sy kan nie ’n tyd onthou wat sy nie aan sport – enige sport – deelgeneem het nie. Elitha Sylvester, wat ’n Baccalaureus in Onderwys aan die Stellenbosch...
Maties Sport het die jaar met ’n suksesvolle Universiteit Sport van Suid-Afrika (USSA) veldtog afgesluit en titels in verskeie sportkodes verower. Die Maroen...
Maties Sport wil sy segetog voortsit by die komende USSA Somerspele, wat die eerste twee weke van Desember regoor die land plaasvind. Die jaarlikse Somerspele...
Meer as 100 miljoen mense speel elke dag aanlynspeletjies, en tans speel meer mense e-sport as al die ander sportsoorte saam. So sê Professor Mark Campbell, ’n...
Maties Sport het onlangs vir Keagan van Aarde as die nuwe Senior Bestuurder: Hoë prestasie aangestel. Van Aarde (27) het ’n BSc Sportwetenskap Honneurs...