Skip to main content

V&A met nuut aangestelde algemene sekretaris van USSA Sokker, Ellroy Smith

V: Ellroy, geluk met jou aanstelling as algemene sekretaris van USSA Sokker. Hoe voel jy oor die aanstelling en hoe gaan dinge tot dusver op die komitee? A: Dit...

Crowie beskou uitdagings as oorwinnings vir Maties Sokker

Maties Sokker beleef tans ’n moeilike seisoen met baie uitdagings nadat hulle ongeveer ses maande gelede hul eerste wedstryd in die ABC Motsepe-liga gespeel het...

Maties open moderne meerdoelfasiliteit op Tygerberg-kampus

Maties Sport het die opgradering van sportfasiliteite op die Tygerberg-kampus geprioritiseer in ooreenstemming met ons strategiese doelwit om toegang tot ’n...

Maties begin Varsitybeker-veldtog met nuwe afrigter

Die maroenmasjien het hul Varsitybeker-veldtog vanjaar onder leiding van ’n nuwe hoofafrigter afgeskop. Norman Jordaan het by Drikus Hancke oorgeneem, wie se...

Maties het oog op Varsitybeker-kroon

Die Maroenmasjien se voorbereiding vir die Varsitybeker het al verlede jaar begin in die hoop dat die span die beker aan die einde van vanjaar se kompetisie...

Maties Sport verwelkom vier nuwe interns

Maties Sport het onlangs vier nuwe interns verwelkom vir 2022. Die internskapprogram is ontwerp om leergeleenthede en -ervarings te skep en jong gegradueerdes...

Langafstand-hardlooplegende Paul Tergat besoek Stellenbosch Deur: Jamie Wyngaardt

Paul Tergat was opgewonde om ná 26 jaar terug in Stellenbosch te wees, aangesien hy nostalgiese herinneringe het om die 1996 Wêreld-landloopkampioenskap te wen...

Maties-krieketspeler Khanya Dilima maak sy debuut vir Gbet Rocks

Khanya Dilima, ’n honneurstudent in internasionale betrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is ná ’n baie suksesvolle vier jaar by Maties Sport vir...

Die Universiteit Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium en Remgro stel wêreldklas binnenshuise krieketfasiliteit bekend

Die Universiteit Stellenbosch (US), Paul Roos Gimnasium (PRG) en Remgro het `n selfonderhoudende binnenshuise krieketfasiliteit op die skool se terrein...

Baloyi floreer as Maties Sokker-afrigter

Jabulile Baloyi, die hoofafrigter van Maties Sokker se vrouespan, is opgewonde oor die vooruitsig om ’n sterk spaneenheid te bou en vrouesokkerspelers wat in...
Subscribe to