Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Global partners discuss G20 digital policy
Image by: Ignus Dreyer

Gebeure

SU bied rigtinggewende EU–Afrika-dialoog oor kuberdiplomasie aan

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke het onlangs die EU–Afrika Trajek 1.5-dialoog oor kuberdiplomasie aangebied wat...
Lees verder
Dekades van diens: Drieka Lawrence, die hartklop van die dekaanskantoor

Dekades van diens: Drieka Lawrence, die hartklop van die dekaanskantoor

Met meer as drie dekades se ononderbroke diens by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, kan die personeel hulle die...

Lees verder
Betrokkenheid by SU-vennote

Betrokkenheid by SU-vennote

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is trots daarop om wêreldwye vennootskappe te handhaaf en deel te neem aan van die wêreld se voorste netwerke vir hoër...

Lees verder
Viering van Vroue: “Ons kan, danksy hulle”

Viering van Vroue: “Ons kan, danksy hulle”

Hierdie Vrouemaand vier die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch die briljante, dapper en deernisvolle vroue...

Lees verder
Geval van breinvliesontsteking by Universiteit Stellenbosch

Geval van breinvliesontsteking by Universiteit Stellenbosch

Beste kollegas en studente 

Hieronder volg 'n belangringrike Universiteitsverklaring vir julle kennisname:​

Geval van breinvliesontsteking by Universiteit...

Lees verder
Mikroskuilings belangrik vir oorlewing van insekte

Mikroskuilings belangrik vir oorlewing van insekte

​Mikroklimate – in teenstelling met grootskaalse makro klimaatsmodelle op streeks- of selfs globale vlak – kan 'n oplossing bied om die negatiewe impakte van...

Lees verder
Wat 'n winskoop!

Wat 'n winskoop!

Ons het 'n hele paar lekker voordele en kortings vir Maties-alumni in die Globale Noorde beding. Kyk 'n bietjie hier onder, en geniet.

Nuwe SACCUK-vennootskap...

Lees verder