Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams

Gebeure

Eers belyning, dan versnelling

Prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het in 'n toespraak by die Kaapstad Persklub verlede week teruggekyk...
Lees verder
Graduation

Persverklaring

US vier rekordgetal kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede

Meer as 6 000 graduandi sal hierdie week oor die verhoog van die Coetzenburg-sentrum stap wanneer die Universiteit Stellenbosch (US) sy grootste reeks Desember...

Lees verder
Inventors awards

Toekennings en mylpale

US erken uitvinders vir baanbrekende patente en innovasie-uitnemendheid

Die Innovus Tegnologie-oordragkantoor (TTO) het sy jaarlikse Uitvinderstoekenningseremonie op Woensdag 26 November 2025 aangebied om navorsers van die...

Lees verder
chinese awards 2025

Toekennings en mylpale

Departement Moderne Vreemde Tale bied gesogte 2025 Naspers-taaltoekennings vir Chinees aan

Die Departement Moderne Vreemde Tale (MVT) in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe (FLSW) het op 13 November sy jaarlikse Naspers-toekenningseremonie by...

Lees verder
Two students head to Oxford

Toekennings en mylpale

Twee US-graduandi verruil Eikestad in 2026 vir Oxford as Rhodes-beurshouers

Kerry Porrill en dr Nandipa Mponda van die Universiteit Stellenbosch verruil die Eikestad volgende jaar vir Oxford om by ʼn groep van meer as 100 Rhodes...

Lees verder
SU celebrates its big wins at the recent MACE Awards

Toekennings en mylpale

US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid

Vanjaar jaar se jaarlikse Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in Hoër Onderwys (MACE)- toekennings vir uitnemendheid kan die beste opgesom word deur die...

Lees verder
SU scientists among new SAYAS members

Toekennings en mylpale

Twee jong US-wetenskaplikes vir uitnemendheid in hul vakgebiede erken

Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) is as lede van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Jong Wetenskaplikes (SAYAS) ingehuldig.

Drs Phila...

Lees verder