7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kunstige geleerde: Scott Williams behaal eerste graad met uitstekende magistertesis
Statisties is die kanse om jou graad op jou verjaardag te ontvang, redelik klein. Dit gebeur ook baie selde dat 'n student 'n meestersgraad verwerf sonder dat hy enige vorige grade voltooi het. Maar Scott Eric Williams is gewoond daaraan om...
Stellenbosch University
Gewilde joernalis kry meestersgraad vir navorsing oor betaalmodel vir media
Die bekroonde joernalis Carryn-Ann Nel het al baie struikelblokke in haar lang loopbaan oorkom, maar die héél moeilikste uitdaging wat sy vir haarself gestel het, was om 'n meestersgraad in die joernalistiek te behaal. Toe sy op 11 Desember...
Stellenbosch University
Toekennings vir Kampvegters vir Sosiale Geregtigheid vier onbesonge helde
Die Universiteit Stellenbosch het Suid-Afrika se onbesonge kampvegters vir gelykheid met die jaarlikse Toekennings vir Kampvegters vir Sosiale Geregtigheid vereer. Dr Sheena Swemmer, Sonja Cilliers, Chevano Frans en Lesego Louw is erken vir...
Stellenbosch University
Trane van vreugde vir Ubuntu-gegradueerdes
Trane van vreugde, breë glimlagte en ’n algemene gevoel van prestasie was Donderdag (23 Oktober 2025) aan die orde van die dag op ’n spesiale geleentheid by die Brandvlei Korrektiewe Sentrum net buite Worcester. Vriende, families en dosente...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Langtermynstudie toon omvang van sinergie tussen alkohol- en nikotiengebruik op babasterftes én lewensvooruitsigte van oorlewendes
Die omvang van die impak van die gekombineerde gebruik van alkohol en nikotien, sowel as ander dwelms, tydens swangerskap word nou eers duidelik, danksy die Safe Passage-studie. Die sinergie tussen gekombineerde middelgebruik dra by tot...
Stellenbosch University
Luister hierdie Wêreldvigsdag na adolessentema’s
Wêreldvigsdag is op 1 Desember. Ons moet luister na die stemme van adolessente ma’s wat met MIV leef. ʼn Fokus op hul stories kan help om MIV uit te wis.
Stellenbosch University
Amogelang Moagi laat nie toe dat staalheup, hartseer haar graadvreugde steel nie
Amogelang Moagi het ’n baccalaureusgraad in arbeidsterapie verwerf. Sy moes ’n traumatiese aanranding, heupoperasie, en haar moeder se dood oorkom. Sy dra die graad op aan haar moeder.
Stellenbosch University
Dr Florence de Vries se PhD deur verlies en sorg gevorm
Kommunikasieleier voltooi 'n PhD wat ondersoek hoe joernalistiek geestesgesondheidsnarratiewe in Suid-Afrika vorm. De Vries omskep persoonlike verlies en geleefde ervaring in 'n studie wat is in sorg, empatie en verantwoordelikheid...
Staff
US help SA voorberei op koolstofverwydering om aardverwarming te bekamp
Die Universiteit Stellenbosch het na vore getree om een van die mees betwiste, maar noodsaaklike gebiede van die respons tot aardverwarming te lei – koolstofdioksiedverwydering. ʼn Eerste nasionale werkswinkel om Suid-Afrika hierop voor te...
Maties Sport
Maties laat merk by Statebondspele
’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem. Die byeenkoms was van 28 Julie tot 8 Augustus. Dit was die eerste keer dat ’n groot internasionale...