9605 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Vraag-en-antwoord sessie met Maties Gholf se Chen en Beukes
Ons het die voorreg gehad om met Maties-gholfspelers Anita Chen en Crystal Beukes te gesels. Hulle is die enigste vroulike verteenwoordigers van die USSA-span, vir die FISU Wêreldbyeenkoms vir gholf in Finland. Hulle verteenwoordig...
Maties Sport
Maties Sport vereer student-atlete
Die 49ste uitgawe van die Stellenbosch Universiteit (SU) Maties Sporttoekennings is op Vrydag, 18 Oktober in die Coetzenburg-sentrum aangebied. Verskeie toekennings is aan die ere-gaste – ons student-atlete – oorhandig. Die gasspreker vir...
Maties Sport
Suksesvolle interne sportbestuur-werkswinkel aangebied
Maties Sport het onlangs ’n suksesvolle vyf-week interne reeks van werkswinkel vir studente, wat deel vorm van leierskapstrukture by Maties se verskillende sportkodes, aangebied. Die werkswinkel, wat van 27 Julie tot 7 September plaasgevind...
Maties Sport
Rugby is Floors se roeping
Rugby is nie ’n werk of selfs ’n loopbaan vir Maties Rugby se hoofafrigter, Kabamba Floors, nie – dit is ’n roeping. Floors is op die ouderdom van nege aan die sport bekendgestel op ’n stoffige veld by ’n volstruisplaas-skool in Oudtshoorn...
Maties Sport
Maties Sport se eerste vroue-geselligheid
Maties Sport het sy heel eerste skemerkelkie geselligheid vir vroue aangebied. Dis was ’n geleentheid om die krag, veerkragtigheid en prestasies van vroue, van die verlede en die hede, by Stellenbosch Universiteit te vier. Die hoofspreker...
Maties Sport
Stellenbosch aan die voorpunt van navorsing
Die Sentrum vir Sportleierskap (SSL) en die nuutgestigte Suid-Afrikaanse Sentrum vir Olimpiese Studies en Sosiale Impak (SASOSSI) by Maties Sport het hul navorsingsuitsette voortgesit tydens die 13de Afrika Spele wat vroeër vanjaar...
Maties Sport
LIGA GROEI STEEDS NA 75 JAAR
Die rugbykampusliga, ’n deel van die Universiteit Stellenbosch se DNS, het sy tentatiewe ontstaan in 1949 gehad. Dok Craven het die idee gekry by St Andrew’s Kollege in Grahamstad (nou Mkhanda) waar hy in ’n stadium onderrig gegee het, en...
Maties Sport
Opbou tot ’n Varsitybeker-oorwinning
Die Varsitybeker-kompetisie het sedert die ontstaan daarvan in 2008 die voorste jaarlikse universiteiterugbykompetisie in Suid-Afrika geword. Dit dien as ’n tentoonstelling van die toprugbytalent by universiteite reg oor die land en bied ’n...
Maties Sport
Driekuns aan USSA-rugbytitels en verskeie medaljes vir Maties
Maties Sport se spanne het goed gevaar by die onlangse Universiteite Sport Suid-Afrika (USSA) toernooie en het medaljes in verskeie sportkodes verower. Die Maroenmasjien het die 15man-rugby titel vir ’n derde keer agtereenvolgens gewen...
Maties Sport
Toernooi beklemtoon talent van WP- en Maties-hokkie
Die onlangse o.21-nasionale toernooi het nie net die hokkie-talent binne die Westelike Provinsie (WP) ten toon gestel nie, maar ook die groot invloed van die Universiteit Stellenbosch se hokkieprogram beklemtoon. Maties se mansafrigter...