8630 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch en internasionale vennote ontwikkel wêreldwye ‘Verklaring oor Meertalige Gesondheidsorg’
Hamburg-verklaring bied praktiese riglyne aan gesondheidsorgpersoneel vir lewering van meer taalkundig billike sorg. Sit spesifieke aanbevelings uiteen vir verbetering van taalkundig inklusiewe sorgstrukture. Wil pasiënte help wat nie...
Students
Vir Haki Sebina is daar geen grense nie
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Students
Alwaba Tom skep veilige ruimtes waar studente kan groei
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Impak van programvernuwing volgens die pilare van self, gemeenskap en gesondheidstelsels uitgelê
Die FGGW se Jaarlikse Akademiese Hernuwing Mini Simposium het ondersoek hoe programhernuwing verder gaan as kurrikulumontwerp om studentesukses te ondersteun deur die pilare van Self-, Gemeenskap- en Gesondheidstelsels. Sprekers het...
SUNCOM
Van intern tot kurator: Annerie Senekal word eerste vrou om die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin te lei
Annerie Senekal is pas aangestel as die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) se eerste vroulike kurator. Sy het op 1 Julie 2026 amptelik haar nuwe rol opgeneem, 'n posisie wat sy in baie opsigte reeds die afgelope nege maande...
Stellenbosch University
US vier jarelange vennootskap wat in Afrika se toekoms belê
Die Lisa Maskell-genootskapsprogram het al navorsers uit meer as 17 Afrikalande ondersteun. Sedert 2015 het 41 doktorale gegradueerdes hul studies deur die program voltooi. Die US bied in Oktober die eerste PANGeA Alumni Homecoming...
Students
Vyfdegeslag-Matie dra die Cillié-naam met trots
'n Vyfdegeslag-Matie sit 'n familie-erfenis voort wat sover as die Universiteit Stellenbosch se heel eerste rektor terugstrek. Simoné Cillié het vroeër vanjaar haar graad in die aktuariële wetenskap cum laude verwerf. Sy is trots op haar...
Faculty of Science
Nuwe studie gelei deur Suid-Afrikaanse wetenskaplikes toon hoe mikrobes in die see-ys van die Suidelike Yssee se strawwe winter oorleef – met implikasies vir klimaatsverandering
’n Nuwe studie toon tot 38 keer hoër DMSP-konsentrasies in see-ys in die Suidelike Yssee teenoor die omliggende seewater gedurende die Suidelike Halfrond se winter. DMSP is bekend daarvoor dat dit organisms teen omgewingstressors beskerm...
Faculty of Science
Suid-Afrikaanse fynbos-grond lewer nuwe spesies grond bakterie
Nuwe spesies is geïsoleer uit grondmonsters wat in die Kogelberg Natuurreservaat versamel is. Dié reservaat is ‘n bekende biodiversititsbrandpunt in die Kaapse Floristiese Streek. Dit is die eerste genus van die stam Acidobacteriota wat...