8630 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Van plaas tot tafel: Prof Mapiye herbedink vleis deur alternatiewe diëte
Prof Cletos Mapiye van die Departement Veekundige Wetenskappe het sy intreerede op 30 April 2026 gelewer. Sy navorsing kyk na hoe volhoubare, nie-konvensionele voere vir beeste, skape en bokke die gehalte van vleis wat ons eet, beïnvloed...
Stellenbosch University
Toegang tot finansiering help KMO’s oorleef – Prof Ashenafi Fanta
Prof Ashenafi Fanta van die Stellenbosch Bestuurskool het sy intreerede op Donderdag 7 Mei 2026 gelewer. Hy ondersoek hoe finansiële toegang die prestasie van KMO’s beïnvloed. Uitbreiding van digitale infrastruktuur en kredietwaarborgskemas...
Stellenbosch University
Kaapse Wynland-lughawe en die US smee strategiese vennootskap vir slim en volhoubare ontwikkeling
Die Kaapse Wynland-lughawe en die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n samewerkingsooreenkoms aangegaan wat daarop gerig is om innovasie onder die gedeelde temas van “Slim” en “Groen” ontwikkeling te bevorder. Deur hierdie vennootskap sal...
Unit for International Credentialling
SU-UIC Bevorder die Streeksdialoog Tydens SAAEA 2026
Die Stellenbosch University Unit for International Credentialling (SU-UIC) het 'n bydrae gelewer tot besprekings oor leierskap, gehalteversekering en die toekoms van onderwysassessering tydens die 15de Southern Africa Association for...
Stellenbosch University
US se Beleidsinnovasielaboratorium help om die Parlement vir KI toe te rus
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Beleidsinnovasielaboratorium onlangs KI-opleiding vir meer as 200 parlementslede (LP's) aangebied. Namate kunsmatige intelligensie toenemend in openbare administrasie, dienslewering en...
Stellenbosch University
SU-UIC keur vrystelling van 2022 IEB-ISC uitslae goed: "Afrika se eerste internasionale skoolverlaterskwalifikasie."
Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.
Stellenbosch University
US se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies help met Lesotho se Gevorderde Sekondêre Sertifikaat
Die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies (SU-UIC) het 'n ooreenkoms met die Lesotho-eksamineringsraad aangegaan om as konsultant op te tree vir hul nuwe nasionale kwalifikasie, die Lesotho Gevorderde...
Stellenbosch University
US die gehalteversekeraar van internasionale skoolverlaterskwalifikasie IEB ISS
Die Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies by die Universiteit Stellenbosch is die eksterne gehalteversekeraar van die eerste Afrikagerigte internasionale skoolverlatersertifikaat, die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISS). Die...
Stellenbosch University
Suid-Afrika kort die moeder van alle in(ter)vensies
Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is op 23 Junie gevier. Prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese het ʼn meningsartikel geskryf. Suid-Afrika benodig ʼn stelsel- en lewensiklusgebaseerde benadering tot...
Faculty of Engineering
Ingenieurswese Opedag in ’n heringerigte spasie
Goeie bywoning en betrokkenheid ondanks reënweer Verbeterde vloei en ervaring met opgegradeerde fasiliteite